Die polisie het die seereddingsinstituut Woensdagmiddag (1/1) ontbied na die mond van die Olifantsrivier by Papendorp, sowat ...
’n Verdagte beweer kos is steeds volop en word ondergronds onderling onder onwettige mynwerkers verkoop.’n Samewerkingspoging ...
Die 21-jarige en sy pa (42) het omstreeks 11:00 op Nuwejaarsdag (1/1) in ’n taverne gekuier toe hulle blykbaar stry kry, sê ...
Wat Oujaarsdag as ’n damuitstappie vir twee vriende en twee susters begin het, het in ’n tragedie geëindig toe Ricus Gericke ...
Noordwes-polisie soek steeds na ’n groep transitorowers wat Dinsdag (31/12) op ’n geldwa in Letsheng toegeslaan het, sê ...
Shamsud-Din Jabbar (42), ’n Amerikaanse burger, het vroeg Woensdagoggend met ’n bakkie in die skare mense in Bourbonstraat, ...
Dié gr. 8-leerder aan Hoërskool Sand du Plessis in Bloemfontein het op 15 Desember ’n hartoorplanting gekry, maar kort daarna ...
Die bye het Sarel van der Watt (64) Maandagmiddag (30/12) oorval terwyl hy oudergewoonte dié tyd van die jaar <a ...
Die 29-jarige sou na verwagting Maandag (30/12) in die Brits-landdroshof verskyn het nadat sy op Kersdag ’n ma en haar twee ...
Die man (50) van Bohlokong in Bethlehem, Vrystaat, is Sondag (29/12) in hegtenis geneem na die beweerde moord op ’n meisie ...
Die Winburg-polisie is Dinsdag (30/12) na die Aldam-vakansieoord ontbied nadat een van die mans op die boot glo verdrink en ...
Die kat kom weer, lui die Afrikaanse gesegde na aanleiding van ’n volksliedjie oor iets of iemand wat onverwags hul herverskyning maak. Dis waarop die eienaar van ’n ses maande oue kat hoop nadat dié ...